Nuusmakers met Mia Spies podcast

Nuusmakers met Mia Spies

"Nuusmakers" is ‘n weeklikse aktualiteit-geselsprogram aangebied deur die bekroonde joernalis, aanbieder en ‘podsender’ Mia Spies. Mia voer ‘n gemaklike in-diepte gesprek met ‘n aktuele persoon, wat ‘n kenner is in sy/haar veld is. Dit strek oor ‘n verskeidenheid onderwerpe van politiek, onderwys, die omgewing en ander kwessies wat relevant én interessant vir die breër Afrikaanssprekende gemeenskap is. Nuusmakers, is ‘n produksie in samewerking met die potgooi-produksiehuis Volume, en word vervaardig deur Roland Perold en Kyran Blaauw. Vir meer inligting oor Volume gaan na https://www.volume.africa.

"Nuusmakers" is ‘n weeklikse aktualiteit-geselsprogram aangebied deur die bekroonde joernalis, aanbieder en ‘podsender’ Mia Spies. Mia voer ‘n gemaklike in-diepte gesprek met ‘n aktuele persoon, wat ‘n kenner is in sy/haar veld is. Dit strek oor ‘n verskeidenheid onderwerpe van politiek, onderwys, die omgewing en ander kwessies wat relevant én interessant vir die breër Afrikaanssprekende gemeenskap is. Nuusmakers, is ‘n produksie in samewerking met die potgooi-produksiehuis Volume, en word vervaardig deur Roland Perold en Kyran Blaauw. Vir meer inligting oor Volume gaan na https://www.volume.africa.

 

#80

Drie urineer-voorvalle by Maties: US se dr. Leslie van Rooi vertel wat fout is en hoe hulle dit aans...

Drie afsonderlike urineer-voorvalle by die Universiteit Stellenbosch het die laaste ses ma... more

04 Nov 2022

18 MINS

18:03

04 Nov 2022


#79

Brittanje het (wéér) ‘n nuwe premier. Hermann Pretorius vertel vir Mia Spies wat jy moet weet van Ri...

Teen dié pas gaan die Britse koning Charles III meer eerste ministers as sy ma deurdraf. 1... more

28 Oct 2022

15 MINS

15:19

28 Oct 2022


#78

“Daar is groot fout” Só sê aktivis Caroline Peters ná jongste vlaag kindermoorde.

Daar was die laaste ruk verskeie voorvalle van kindermoorde in die nuus, maar met ander gr... more

21 Oct 2022

14 MINS

14:03

21 Oct 2022


#77

Hittegolf laat SA’ners sweet: Klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht verduidelik waarom jy ...

Dit was die laaste ruk bloedig warm in groot dele van die land. Ek was vroeër die week in ... more

14 Oct 2022

13 MINS

13:12

14 Oct 2022


#76

”Vlaag ontvoerings in SA kommerwekkend.” Só waarsku Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout.

Die ontvoering van ‘n vrou verlede week in Kaapstad is die jongste van ‘n reeks ontvoering... more

07 Oct 2022

22 MINS

22:12

07 Oct 2022


#75

Plett haai-aanvalle eis 2 mense in 3 maande: “Dis iets ongehoord,” Só sê Nico Booyens van Shark Rese...

‘n Naweekwegbreek saam met haar gesin het tragies geëindig vir Kimon Bisogno (39) van Kaap... more

30 Sep 2022

23 MINS

23:41

30 Sep 2022


#74

Kragkrisis: “Minstens 2 donker jare lê nog voor.” Só waarsku kragkenner Corneels Schabort.

Kragfrustrasies onder Suid-Afrikaners kook oor nadat Eskom dié week Fase-6 beurtkrag inges... more

23 Sep 2022

24 MINS

24:22

23 Sep 2022


#73

SA loop kronkelpad met Britse monargie. Hermann Pretorius van die Instituut vir Rasseverhoudinge pra...

Koningin Elizabeth II (96) was tot haar dood verlede week meer as sewe dekades die koningi... more

16 Sep 2022

18 MINS

18:52

16 Sep 2022


#72

Wie is die nuwe Britse premier Liz Truss en hoekom moet ek omgee? Mia Spies vra prof. Jo-Ansie van W...

Die nuutverkose Britse premier Liz Truss moet leiding neem te midde van ‘n sukkelende ekon... more

09 Sep 2022

14 MINS

14:34

09 Sep 2022


#71

Is staatskapers se dae getel? Politieke ontleder Roland Henwood praat met Mia Spies oor die Transnet...

Wetstoepassingsagentskappe het hierdie week groot visse inkatrol in verband met staatskapi... more

02 Sep 2022

15 MINS

15:50

02 Sep 2022


#70

Ma se tronkbesoeke aan dogter in Thailand: Ashley Oosthuizen se ma Lynn Blignaut gesels vanuit Thail...

Ashley Oosthuizen (23) oorspronklik van George, sit al van Oktober 2020 in 'n tronk in Tha... more

26 Aug 2022

21 MINS

21:30

26 Aug 2022


#69

Wat is die kans dat Zuma teruggaan tjoekie toe? Mia Spies vra die politieke ontleder prof. Dirk Kotz...

Oudpres.Jacob Zuma is verlede jaar tronk toe gestuur vir 15 maande vir minagting van die h... more

19 Aug 2022

14 MINS

14:56

19 Aug 2022


#68

”Moet asseblief nie afgestomp raak nie, die oorlog in Oekraïne is nog erg”. Só vertel Michele Potgie...

Die konflik in Oekraïne woed al langer as 5 maande, en daar is geen teken dat Rusland binn... more

12 Aug 2022

15 MINS

15:56

12 Aug 2022


#67

Massaverkragting skok SA: Kriminoloog prof. Christiaan Bezuidenhout praat met Mia Spies oor die grus...

‘n Massaverkragting aan Gauteng se Wes-Rand het die land geskok. Agt vroue is verlede week... more

05 Aug 2022

27 MINS

27:34

05 Aug 2022


#66

Oor hoe lank gaan Cyril se kragplan inskop en beurtkrag uitskop? Mia Spies vra kragkenner Corneels S...

Beurtkrag is al 15 jaar lank deel van Suid-Afrikaners se lewens, maar dit lyk of daar uite... more

29 Jul 2022

23 MINS

23:23

29 Jul 2022


#65

“Dit voel regtig of hierdie program vir my gemaak is,” Só vertel Nuusmakers se Mia Spies oor haar sp...

Vanaf hierdie week het KykNET kykers ‘n splinternuwe verskeidenheid nuusprogram, ‘Wie’s Nu... more

22 Jul 2022

15 MINS

15:27

22 Jul 2022


#64

Ná polisieminister skree “shut up” praat SA éérs. Die man aan die ontvangkant van Bheki Cele se uitb...

Polisieminister Bheki Cele loop deur nadat hy vroeër die week sy humeur verloor het en ges... more

08 Jul 2022

22 MINS

22:15

08 Jul 2022


#63

Fase 6-beurtkrag: “Eskom dompel SA in noodtoestand; ramptoestand dreig”. Só waarsku energiekenner Ch...

Fase 6-beurtkrag het hierdie week vir die eerste keer sedert 2019 getref, en die risiko va... more

01 Jul 2022

25 MINS

25:22

01 Jul 2022


#62

Pres. Cyril Ramaphosa se stryd: Kan die gekweste ‘Buffel’ herstel? Mia Spies vra vir Hermann Pretori...

Junie was beslis nie president Cyril Ramaphosa se beste maand op kantoor nie. Dit het begi... more

23 Jun 2022

29 MINS

29:07

23 Jun 2022


#61

”Dit is regtig gespanne, ons slaap maar met oop oë.” Só vertel Michele Potgieter vanuit Oekraïne in ...

Elke maand vandat die oorlog in Oekraïne uitgebreek het, gesels Mia Spies met Michele Potg... more

17 Jun 2022

17 MINS

17:26

17 Jun 2022