Podlitiek podcast

Podlitiek

·

  Podmedia  

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.Met trots aan u gebring deur Podmedia.

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.Podlitiek is beskikbaar op alle goeie potgooi toeps asook Spreaker & YouTube.Met trots aan u gebring deur Podmedia.

 

#322

Ep. 282 - Die regering G20, maar vat alles

In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor Trump se opmerkings rakende Suid-Afrika se G2... more

06 Nov 2025

27 MINS

27:50

06 Nov 2025


#321

Ep. 281 - Cyril wat sy nefie n drukkie gee en Tshwane metro wil vullis-uitspraak appelleer

In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die president se berugte ontmoeting voor 'n ko... more

15 Oct 2025

26 MINS

26:54

15 Oct 2025


#320

Ep. 280 - Malema se sanksies, singery en skietery.

In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor drie kwessies wat met die EFF se CIC (Convict... more

08 Oct 2025

24 MINS

24:23

08 Oct 2025


#319

Ep. 279 - Stellenbos(s)e munisipaliteit soek nie wittes hier en Malema se volledige dossier

Podlitiek se aanbieders vind uit dat hulle "deel van die probleem" is en liefs nie moet aa... more

04 Sep 2025

22 MINS

22:54

04 Sep 2025


#318

Ep. 278 - Malema skuldig aan haatspraak en die nuutste oor die Panyaza-plaat

In hierdie episode gesels Ernst en Louis oor Malema se skuldigbevinding aan haatspraak by ... more

28 Aug 2025

33 MINS

33:38

28 Aug 2025


#317

Ep. 277 - DIRCO sê plaasmoorde is nie uniek nie en Mashatile sê raswette diskrimineer nie

In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die Departement van Internasionale Betrekking... more

20 Aug 2025

22 MINS

22:25

20 Aug 2025


#316

Ep. 276 - Mbalula se karwagte en Kunene se kakkerlakke

In vandag se episode gesels Ernst en Louis oor Fikile Mbalula se rassistiese uitlatings ty... more

07 Aug 2025

28 MINS

28:58

07 Aug 2025


#315

Ep. 275 - Pretoria het een heffing minder, maar Suid-Afrika 30% meer

In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die "city cleansing levy", oftewel stadsreinig... more

01 Aug 2025

29 MINS

29:34

01 Aug 2025


#314

Ep. 274 - Is mediese fondse rassisties en dalk sien ons gou geteikende sanksies?

In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor die ondersoekpaneel na rassisme by mediese fo... more

24 Jul 2025

29 MINS

29:38

24 Jul 2025


#313

Afrikaanse Geneeskunde met Prof Oppel Greeff

In die tweede onderhoud van ons 2025 onderhoudreeks gesels Louismet Prof Oppel Greeff. 'n ... more

08 Jul 2025

42 MINS

42:38

08 Jul 2025


#312

Ep. 273 - Musk se nuwe party en Ramaphosa wil meer as 90 dae kry

In hierdie episode gesels die Podlitiek span oor Trump wat geskerts (of is dit gedreig?) h... more

02 Jul 2025

33 MINS

33:24

02 Jul 2025


#311

Ep. 272 - Dis wat Amerika van SA-regering eis en DA-adjunkminister word die deur gewys

In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die jongste Afrikanerafvaardiging se werksaamh... more

26 Jun 2025

33 MINS

33:39

26 Jun 2025


#310

Ken jou geskiedenis_ met Prof Fransjohan Pretorius

Podlitiek spring weg met 'n splinternuwe onderhoudreeks! Louis en Arno gesels met Prof Fra... more

24 Jun 2025

51 MINS

51:58

24 Jun 2025


#309

Ep. 271 - Ramaphosa by die G7 en SEB verwoes lewens

In hierdie episode gesels Louis en Ernst oor Ramaphosa se besoek aan die G7 beraad en Soli... more

18 Jun 2025

21 MINS

21:22

18 Jun 2025


#308

Ep. 270 - Podlitieke dialoog oor die beoogde dialoog _en nommerplate_

In hierdie episode gesels Louis en Arno oor die ANC monoloog wat voorlê (en verpak word as... more

11 Jun 2025

31 MINS

31:06

11 Jun 2025


#307

Ep. 269 - Bestuurslisensies wat agter raak en Cyril wat uit twee monde praat

In hierdie episode gesels Ernst, Arno en Louis oor die agterstand in die uitreik van bestu... more

04 Jun 2025

23 MINS

23:56

04 Jun 2025


#306

Ep. 268 - Die hinderlaag in die Withuis

In hierdie episode gesels Louis en Arno oor gister se ontmoeting tussen Trump en Ramaphosa... more

22 May 2025

39 MINS

39:10

22 May 2025


#305

Ep. 267 - Vlugtelingstatus waaroor die linkses kwaad is

Vandag bespreek Ernst, Louis en Arno die plofbare vlugtelingstatus-onderwerp. Is Trump reg... more

15 May 2025

23 MINS

23:54

15 May 2025


#304

Ep. 266 - Nog n News24 flater en Pretoria het net 5 slaggate

In vandag se episode bespreek Louis en Arno News24 se skreiende optrede teenoor Basjan Joo... more

07 May 2025

27 MINS

27:02

07 May 2025


#303

Ep. 265 - Trump se tariewe ontleding en Zimbabwe-boere ontvang vergoeding

Ernst en Louis bespreek VSA president Donald Trump se lang lys globale tariewe, asook die ... more

10 Apr 2025

26 MINS

26:56

10 Apr 2025


#302

Ep. 264 - Is Trump reg oor Suid-Afrika Gaan die ANC ingee oor BTW vir die DA

Ernst en Louis bespreek AfriForum se nuutste dokumentêr oor raswette, die Onteieingswet, p... more

02 Apr 2025

26 MINS

26:08

02 Apr 2025


#301

Ep. 263 - Trump wil Afrikaners red, Ramaphosa teken Onteieningswet, AfriForum hoogverraad of verset

Ernst en Louis bespreek die gebeure van die afgelope 5 weke wat insluit President Cyril Ra... more

14 Mar 2025

33 MINS

33:32

14 Mar 2025